• Home
  • Mini-Oordenkings Hoop Vir Elke Dag (Sagteband)

Mini-Oordenkings Hoop Vir Elke Dag (Sagteband)

(0) No Reviews yet
R51.30
SKU: 9781431626519

Details

Details

Wanneer jy moedeloos en sonder hoop voel, draai na God toe vir hoop en nuwe krag.

Jimi le Roux fokus in Mini-oordenkings: Hoop vir elke dag se 180 kort dagstukke op God se beloftes in Psalms. Ervaar God se teenwoordigheid en trou met ’n vers uit Psalms, ’n bemoedigende dagstuk en ’n gebed vir elke dag. Die sakpas-grootte is ideaal om oral met jou saam te dra, sodat jy enige tyd by God kan stil word.

Vernuwe jou verhouding met God deur Hom toe te laat om dag vir dag vir jou nuwe hoop te bring.

Ratings & Reviews

No reviews available

Be the first to Write a Review