• Home
  • Mini-Oordenkings Vir Kinders (Sagteband)

Mini-Oordenkings Vir Kinders (Sagteband)

(0) No Reviews yet
R51.30
SKU: 9781431626533

Details

Details

In ’n wêreld vol boelies en vergelyking op sosiale media, is dit vandag baie belangrik dat kinders besef hoe kosbaar hulle vir God is – net soos hulle is.

Die 180 kort dagstukke in Mini-oordenkings vir kinders is geskryf asof God self met die kind praat. Elke dagstuk bevat ’n kernvers, ’n bemoedigende boodskap van God en ’n gebed. Dit is die ideale grootte vir ’n rugsak of tas, sodat kinders enige tyd en enige plek kan stil word by God.

Die persoonlike boodskappe van God in Mini-oordenkings vir kinders sal laerskolers elke dag verseker dat God hulle liefhet en dat Hy omgee hoe hulle voel.

Ratings & Reviews

No reviews available

Be the first to Write a Review