• Home
  • Seëninge Vir Ons Baba (Kartonboekie)

Seëninge Vir Ons Baba (Kartonboekie)

(0) No Reviews yet
R130.44
SKU: 9781431620814

Details

Details

Seëninge vir ons baba bied inspirerende teksverse en bemoedigende gedagtes wat ouers herinner aan God se teenwoordigheid, sorg en sy liefde vir hulle en hulle kleinding.
Seëninge vir ons baba is die ideale geskenk vir toekomstige ouers en sal hulle in die eerste maande van hulle kleinding se lewe nader aan God trek terwyl hulle al die eerstes vier, van die eerste glimlag tot die eerste tree.

Ratings & Reviews

No reviews available

Be the first to Write a Review