• Home
  • Die Krag Van 'n Biddende Vrou (Boksstel)

Die Krag Van 'n Biddende Vrou (Boksstel)

(0) No Reviews yet
R86.09
SKU: 6006937150560

Details

Details

Soms oorweldig lewenstorms ’n mens, en het jy iets nodig om jou aan God se genade en omgee te herinner. En soms wil jy die een wees wat iemand anders daaraan herinner. Hierdie pragtige geskenkboksie met 50 pragtige kaartjies is presies wat jy nodig het. Elke kaartjie het ’n kragtige gebed deur Stormie Omartian, asook ’n bemoedigende teksvers. Die kleurvolle kaartjies is die ideale geskenk om met geliefdes en vriende te deel, of hou ’n paar om as boekmerke te gebruik.

Ratings & Reviews

No reviews available

Be the first to Write a Review