• Home
  • Seen Vir 'n Vrou Se Hart (Boksstel)

Seen Vir 'n Vrou Se Hart (Boksstel)

(0) No Reviews yet
R77.39
SKU: 6006937150607

Details

Details

Soms is die lewe te gejaagd om stil te word by God en deur sy teenwoordigheid verkwik te word. Die 50 kaartjies in hierdie boksie is die ideale manier om rustig te raak by God. Deel die kaartjies met vriende of geliefdes, of hou ’n paar om as boekmerke te gebruik. Daar is plek agter op elke kaartjie om jou eie, persoonlike boodskap te skryf as jy iemand met die bemoedigende woorde wil seën.

Ratings & Reviews

No reviews available

Be the first to Write a Review